Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

Beenwerf – book

R340,00

Dit het in Auschwitz begin, maar nie daar
geëindig nie.
Dekades later word ’n identiese tweeling
’n week uitmekaar duisende kilometer van
mekaar gebore.
Geld, mag en die superioriteit van
die Ariese ras is die boustene van ’n
spannende intrige drie geslagte later.
’n Suid-Afrikaanse joernalis is ontstuitbaar
as haar man die slagoffer van ’n gruwelike
komplot word. Stuk-stuk ontrafel sy die
verbintenisse tussen die beenwerf van die
verlede en die onreg in die hede. Maar sal
sy die misdaad teen lewe kan stuit?

(In Stock)

SKU: Beenwerf Category: Tags: , , ,

“I’ve looked at life from both sides now From win and lose and still somehow It’s life’s illusions I recall I really don’t know life at all”: Both Sides Now: Joni Mitchell

Frans Venter skryf onder die skuilnaam, Frederick Erasmus. Frans het tot dusvêr ʼn interessante lewe gehad. Die see se golwe en die bosveld sonsondergange inspireer my. Liefde en leed, lag en huil, maar altyd meer lag as huil. Fiksie is soms baie vreemder as die waarheid. Beide fassineer my. Ek hou egter daarvan om die twee in mekaar en deur mekaar te weef, net soos ons persepsie van die lewe. In Beenwerf, werf ek hede en verlede ineen en wys dat waarheid tog seëvier.
Aan twee werke van fiksie, is reeds geboorte gegee. ʼn Boek oor die helde van die moderne tyd, entrepreneurs is reeds gereed en ʼn lekker reisverhaal volg binnekort. Die skuilnaam is bloot ʼn poging om my persoonlike lewe privaat te hou. Ek wil met elk van my lesers ʼn Joni Mitchell band vorm, net genoeg deel om vreugde as resultaat te oes! Lekker lees.

No product has been found!

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop